Die Eenkol-snapper (Lutjanus monostigma) is 'n vis wat voorkom in die tropiese gedeelte van die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Onespot snapper.
Die vis het 'n swart kol, kleiner as sy oog, op die sylyn. Die vis lyk baie soos die Russell se snapper.