dcsimg

Halfmaan-piesangvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Halfmaan-piesangvis (Caesio lunaris) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Caesio lunaris.

Identifikasie

Die vis word tot 35cm lank. Die lyf is eenvormig blou en die stertvin se punte is swart. Die stertvin van onvolwasse visse is geel. Hulle leef naby kus areas, digby of oor koraalriwwe in water wat tot 40m diep is. Die visse kom in skole voor en skuil in skeure in die riwwe snags. Hulle vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Halfmaan-piesangvis: Brief Summary ( Afrikaans )