Die kerkeibos (Crassula ovata) is 'n vetplant met ovaal tot elliptiese blare, dikwels met 'n rooi marge. Dit kom algemeen in die Oos-kaap en KwaZulu-Natal voor. Dit word 1 m tot 3 m hoog en dra pienk blomme aan die einde van die winter.[1]
Kerkeibos wat as 'n bonsai gekweek is.
Die kerkeibos (Crassula ovata) is 'n vetplant met ovaal tot elliptiese blare, dikwels met 'n rooi marge. Dit kom algemeen in die Oos-kaap en KwaZulu-Natal voor. Dit word 1 m tot 3 m hoog en dra pienk blomme aan die einde van die winter.