Die Rivierlietsjie (Lecaniodiscus fraxinifolius) is 'n middelgroot boom wat in ruigtes langs riviere en waterlope in die Zambezivallei en langs die kus vanaf KwaZulu-Natal tot noord van Beira voorkom. Die vrugte is ronderig (tot 15 mm in deursnee), fluwelig en geel tot pienk.