Die vinger-en-duim (Dactylopsis digitata (Aiton) N.E.Br.) is 'n vetplantjie uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys en dié lys vermeld twee subspesies:
D.d. digitatus is groter (10 tot 20 cm hoog) en kom naby Vanrhynsdorp en Vredendal voor. D.d. littlewoodii is kleiner (<10 cm) en kom noord van Vanrhynsdorp voor. Dit word ook nie groter wanneer daar goeie reëns gewees het nie. Die plante het twee silindervormige, ongelyke blare wat lyk as 'n vinger en 'n duim. Die blare is met blaasselle bedek wat ongeveer 1 mm hoog en diggepak is. Die wortel is 'n bietjie verdik. Die blomme word 10 – 20 mm in deursnee en die blomblaartjies is wit tot room. Die blommetjies bly dag en nag oop. Die vygie kom op skalie voor wat met kwartsklippies bedek is.[3]
Die vinger-en-duim (Dactylopsis digitata (Aiton) N.E.Br.) is 'n vetplantjie uit die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys en dié lys vermeld twee subspesies:
Dactylopsis digitata (Aiton) N.E.Br. subsp. digitata Dactylopsis digitata (Aiton) N.E.Br. subsp. littlewoodii (L.Bolus) Klak.D.d. digitatus is groter (10 tot 20 cm hoog) en kom naby Vanrhynsdorp en Vredendal voor. D.d. littlewoodii is kleiner (
Dactylopsis es un género monotípico de fanerógamas perteneciente a la familia Aizoaceae. Su única especie: Dactylopsis digitata (Aiton) N.E.Br., es originaria de Sudáfrica.[1]
Es una pequeña planta suculenta perennifolia que alcanza los 10 - 12 cm de altura a una altitud de 180 - 290 en Sudáfrica.
Dactylopsis digitata fue descrita por (Aiton) N.E.Br. y publicado en The Genera of South African Flowering Plants 244. 1926.[2]
Dactylopsis: nombre genérico derivado del griego clásico que significa "parecido a dedos".
digitata: epíteto latíno que significa "dedos".[3]
Dactylopsis es un género monotípico de fanerógamas perteneciente a la familia Aizoaceae. Su única especie: Dactylopsis digitata (Aiton) N.E.Br., es originaria de Sudáfrica.