Die Koperstreep-ghieliemientjie (Barbus multilineatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste en middelste gedeeltes van die Zambezi- en Kafueriviere. Dit kom ook voor in die Kongorivier naby die Bangweulu-meer in Zambië. In Engels staan die vis bekend as Copperstripe barb.
Die vis het 'n kort lyf met twee pare baarde om die bek en word slegs 45 mm lank. Die vis is olyfbruin aan die bokant met silwer kante. Die voorste straal in die dorsale vin is swart terwyl die vinne geel is. Daar is 'n donker streep vanaf die punt van die snoet tot by die basis van die stertvin. Daar is drie skadu strepe bo en twee onder die hoof streep. Gedurende die broeityd kry die mannetjies 'n helder koper horisontale band oor die hele lyf.
Die vis leef in vlak water, vloedvlaktes en aan die kante van riviere wat vol plantegroei is.
Die Koperstreep-ghieliemientjie (Barbus multilineatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste en middelste gedeeltes van die Zambezi- en Kafueriviere. Dit kom ook voor in die Kongorivier naby die Bangweulu-meer in Zambië. In Engels staan die vis bekend as Copperstripe barb.
The copperstripe barb (Enteromius multilineatus) is a species of cyprinid fish in the genus Enteromius which occurs in central Africa from the Congo Basin to the Zambezi.[1]
{{cite journal}}
: CS1 maint: uses authors parameter (link) The copperstripe barb (Enteromius multilineatus) is a species of cyprinid fish in the genus Enteromius which occurs in central Africa from the Congo Basin to the Zambezi.
Barbus multilineatus es una especie de peces de la familia de los Cyprinidae en el orden de los Cypriniformes.
Los machos pueden llegar alcanzar los 4,5 cm de longitud total.[2][3]
Es un pez de agua dulce.
Se encuentra en los cursos superiores de los ríos Zambeze y Kafue. También en el río Okavango y en el tramo zambiano del río Congo.
Barbus multilineatus es una especie de peces de la familia de los Cyprinidae en el orden de los Cypriniformes.
Barbus multilineatus Barbus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Cyprinidae familian.
Barbus multilineatus Barbus generoko animalia da. Arrainen barruko Actinopterygii klasean sailkatzen da, Cyprinidae familian.