Die Reuserosyntjie (Grewia hexamita) is 'n struik tot klein boom wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal en noordwaarts tot by die Limpoporivier. Kenmerkend van die boom is dat die blare byna so breed is as wat hulle lank is. Die vrugte is groot en harig.