dcsimg
Image of Bambangwenya
Life » » Plants » » Dicotyledons » » Combretum Family »

Bambangwenya

Combretum microphyllum Klotzsch

Vlamklimop ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die vlamklimop (Combretum microphyllum) is 'n struik of klimplant wat voorkom in die noorde van KwaZulu-Natal asook Eswatini, Limpopo en Mpumalanga. Die plant groei in alluviale grond van riviervalleie en rivieroewers. Die struik is bladwisselend en word tot 4 m hoog, hoewel dit in hoë bome hoër kan word. In steunbome rank en draai die lote om takke. Die bas is ligbruin en word later veselrig. Die blare is enkelvoudig, ovaalvormig en appelgroen. Die blaarrande is golwend. Die blommetjies is skarlakenkleurig. Suikerbekkies eet graag die nektar, terwyl kanaries en frette die knoppe eet.

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vlamklimop: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die vlamklimop (Combretum microphyllum) is 'n struik of klimplant wat voorkom in die noorde van KwaZulu-Natal asook Eswatini, Limpopo en Mpumalanga. Die plant groei in alluviale grond van riviervalleie en rivieroewers. Die struik is bladwisselend en word tot 4 m hoog, hoewel dit in hoë bome hoër kan word. In steunbome rank en draai die lote om takke. Die bas is ligbruin en word later veselrig. Die blare is enkelvoudig, ovaalvormig en appelgroen. Die blaarrande is golwend. Die blommetjies is skarlakenkleurig. Suikerbekkies eet graag die nektar, terwyl kanaries en frette die knoppe eet.

 src= Groeivorm in die veld  src= Blomme  src= Vrugte
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF