Die Rooiysterhout (Ochna holstii) is 'n boom of 'n struik wat in Suider-Afrika voorkom. Die boom word aangetref vanaf Oos-Londen en verder noordwaarts. Hulle groei in woude en klowe en kom wydverspreid voor. Hulle word ook aangetref in 'n boog vanaf KwaZulu-Natal tot in Kimberley en ook in die rotsagtige berggedeeltes van Zimbabwe.