dcsimg
Image of blue daisy
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Composite Family »

Blue Daisy

Felicia heterophylla (Cass.) Grau

Bloublomastertjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bloublomastertjie (Felicia heterophylla (Cass.) Grau) is 'n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap van Clanwilliam tot Kaapstad op sanderige vlaktes en hellings voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.[1]

Dit is 'n eenjarige kruidplant wat 30 x 30 cm groot kan word. Die harige blare word 1 – 5 cm lank. Dit het madeliefieblomme wat slegs blou is. Ander astertjies wat blou van kleur is, het gewoonlik 'n geel hart. Dit is 'n gewilde plant in tuine saam met ander Namakwalandblommetjies.[2]

Fotogalery

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bloublomastertjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bloublomastertjie (Felicia heterophylla (Cass.) Grau) is 'n struik wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap van Clanwilliam tot Kaapstad op sanderige vlaktes en hellings voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.

Dit is 'n eenjarige kruidplant wat 30 x 30 cm groot kan word. Die harige blare word 1 – 5 cm lank. Dit het madeliefieblomme wat slegs blou is. Ander astertjies wat blou van kleur is, het gewoonlik 'n geel hart. Dit is 'n gewilde plant in tuine saam met ander Namakwalandblommetjies.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF