Die sandkool[1] (Othonna auriculifolia Licht. ex Less[2]) is 'n plant wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap asmede die westelike Vrystaat voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[3]
Dit is 'n meerjarige geofiet met 'n raapvormige koudeks wat een of meer wollerige krone het.[4] Die plant se loof is giftig vir kleinvee.[5]
Dit is saam met Passerina truncata kenmerkend aan die Passerina-truncata-tipe bergrenosterveld van die Hantam-Tankwa-Roggeveld-streek. Hierdie tipe renosterveld word net op doleriete op hoogtes van 1500 m en meer op die Hantamberge en in hooggeleë dele van die Roggeveld aangetref. Hier groei baie struikgewas, maar min grasse of eenjarige plante.[6]
Die sandkool (Othonna auriculifolia Licht. ex Less) is 'n plant wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap asmede die westelike Vrystaat voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.
Dit is 'n meerjarige geofiet met 'n raapvormige koudeks wat een of meer wollerige krone het. Die plant se loof is giftig vir kleinvee.
Dit is saam met Passerina truncata kenmerkend aan die Passerina-truncata-tipe bergrenosterveld van die Hantam-Tankwa-Roggeveld-streek. Hierdie tipe renosterveld word net op doleriete op hoogtes van 1500 m en meer op die Hantamberge en in hooggeleë dele van die Roggeveld aangetref. Hier groei baie struikgewas, maar min grasse of eenjarige plante.
Othonna auriculifolia là một loài thực vật có hoa trong họ Cúc. Loài này được Licht. ex Less. mô tả khoa học đầu tiên năm 1831.[1]
Othonna auriculifolia là một loài thực vật có hoa trong họ Cúc. Loài này được Licht. ex Less. mô tả khoa học đầu tiên năm 1831.