Die seeroogblommetjie (Hypoestes aristata) is 'n struikagtige meerjarige wat in die herfs oortrek word met are klein, buisvormige ligpers blommetjies met donker pers strepies. Die blare is sag, effens harig en heldergroen. Hierdie plant vorm 'n ronde bos tot 1.5 meter hoog en 1 meter wyd.
Die Seeroogblommetjie staan ook soms bekend as die Lintbos – afgelei van die Engelse naam “Ribbon Bush” wat verwys na die manier hoe die blomme se kroonblare omkrul soos bloemistelint. Die gewone Afrikaanse naam, seeroogblommetjie, verwys na die tradisionele gebruik van die gekneusde blare as 'n behandeling vir seer oë.
Woude, ruigtes en klam plekke in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo.
Die blomme word besoek deur vlieë, bye en ander klein insekte wat insekvretende voëls lok soos die Sneeubal, Suidelike waterfiskaal, janfrederike, houtkappers en lysters.
Hierdie immergroen meerjarige verkies halfskadu, maar kan ook in 'n sonnige posisie oorleef. Dit is veral geskik om in massas onder bome aan te plant en verg min instandhouding. Dit groei vinnig, maar hoef net een keer per jaar hard gesnoei te word nadat dit klaar geblom het.
Die Seeroogblommetjie vereis vrugbare, komposryke grond met baie water in die somer, maar min in die winter.
Voortplanting geskied deur saad of steggies. Saad moet in Augustus gesaai word en saailinge sal dikwels vanself in die tuin verskyn. Steggies vorm maklik wortels in klein potjies sand.
Die seeroogblommetjie (Hypoestes aristata) is 'n struikagtige meerjarige wat in die herfs oortrek word met are klein, buisvormige ligpers blommetjies met donker pers strepies. Die blare is sag, effens harig en heldergroen. Hierdie plant vorm 'n ronde bos tot 1.5 meter hoog en 1 meter wyd.
Die Seeroogblommetjie staan ook soms bekend as die Lintbos – afgelei van die Engelse naam “Ribbon Bush” wat verwys na die manier hoe die blomme se kroonblare omkrul soos bloemistelint. Die gewone Afrikaanse naam, seeroogblommetjie, verwys na die tradisionele gebruik van die gekneusde blare as 'n behandeling vir seer oë.
Hypoestes aristata, ye una especie de planta yerbácea perteneciente a la familia de les acantacees. Ye orixinaria d'África.
Ye una planta yerbácea erecta qu'algama 1 m d'altor, alcuéntrase na selva dende'l nivel del mar hasta les elevaciones montascoses nel norte y sur de Nixeria, Camerún y Fernando Poo.
En Tanganica una decocción de les fueyes y del raigañu tómense xuntu coles fueyes de Ampelopteris abonda (Retz). Copel. (Thelypteridaceae) pa combatir la meninxitis y la encefalitis.[1]
Hypoestes aristata describióse por (Vahl) Sol. ex Roem. & Schult. y espublizóse en Systema Vegetabilium 1: 140. 1817.[2]
Hypoestes aristata, ye una especie de planta yerbácea perteneciente a la familia de les acantacees. Ye orixinaria d'África.
Hypoestes aristata, es una especie de planta herbácea perteneciente a la familia de las acantáceas. Es originaria de África.
Es una planta herbácea erecta que alcanza 1 m de altura, se encuentra en la selva desde el nivel del mar hasta las elevaciones montañosas en el norte y sur de Nigeria, Camerún y Fernando Po.
En Tanganica una decocción de las hojas y de la raíz se toman junto con las hojas de Ampelopteris prolifera (Retz). Copel. (Thelypteridaceae) para combatir la meningitis y la encefalitis.[1]
Hypoestes aristata fue descrita por (Vahl) Sol. ex Roem. & Schult. y publicado en Systema Vegetabilium 1: 140. 1817.[2]
Hypoestes aristata, es una especie de planta herbácea perteneciente a la familia de las acantáceas. Es originaria de África.
Hypoestes aristata (Vahl) Sol. ex Roem. & Schult. est une espèce de plantes de la famille des Acanthaceae et du genre Hypoestes, présente en Afrique tropicale.
Selon Catalogue of Life (6 janvier 2018)[3] :
Selon Tropicos (6 janvier 2018)[4] (Attention liste brute contenant possiblement des synonymes) :
C'est une espèce très répandue que l'on rencontre en Afrique tropicale depuis le Nigeria jusqu'en Éthiopie, également vers le sud, jusqu'en Afrique du Sud[5].
Dans plusieurs pays on lui attribue diverses propriétés médicinales[6].
Hypoestes aristata (Vahl) Sol. ex Roem. & Schult. est une espèce de plantes de la famille des Acanthaceae et du genre Hypoestes, présente en Afrique tropicale.
Hypoestes aristata là một loài thực vật có hoa trong họ Ô rô. Loài này được (Vahl) Sol. ex Roem. & Schult. mô tả khoa học đầu tiên năm 1817.[1]
Phương tiện liên quan tới Hypoestes aristata tại Wikimedia Commons
Hypoestes aristata là một loài thực vật có hoa trong họ Ô rô. Loài này được (Vahl) Sol. ex Roem. & Schult. mô tả khoa học đầu tiên năm 1817.