Ware uile of tipiese uile (Strigidae) is die grootste familie van nag-aktiewe voëls in die orde van uile (Strigiformes). Die familie omvat ongeveer 25 genera en 191 spesies.[1]
Ware uile of tipiese uile (Strigidae) is die grootste familie van nag-aktiewe voëls in die orde van uile (Strigiformes). Die familie omvat ongeveer 25 genera en 191 spesies.