dcsimg

Brilmalgas ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Sula dactylatra

Die brilmalgas (Sula dactylatra) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is groot en wit met goue en 'n klein swart masker. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1,8 - 2,4 kg met 'n vlerkspan van 1,5 - 1,6 meter.

Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika. Hulle broei gewoonlik op tropiese eilande van die Rooisee tot by Tanzanië. In Engels staan die voël bekend as die Masked booby.

Sistematiese klassifikasie

Sulidae (malgasse)
Morus

Noordelike malgas

Witmalgas

Australiese malgas

Papasula (Gryspootmalgas)

Sula

Rooipootmalgas

Bruinmalgas

Brilmalgas

Gwanomalgas

Bloupootmalgas

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sula dactylatra

Bron

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Brilmalgas: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Sula dactylatra