dcsimg

Hudsonbaaigriet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Hudsonbaaigriet (Limosa haemastica) is 'n somerswerwer na groot kuswatermassas in die Wes- en Oos-Kaap. Die voël is 40 cm lank, 200 - 320 g groot met 'n vlerkspan van 74 cm. In Engels staan die voël bekend as Hudsonian Godwit.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Limosa haemastica". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Hudsonbaaigriet: Brief Summary ( Afrikaans )