dcsimg

Geelbeksterretjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelbeksterretjie of Geelbekseeswael (Sterna bergii) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan dit bekend as die Swift tern.

Voorkoms

Die Geelbeksterretjie is 'n groot grys voël met 'n wit onderkant en 'n swart mus. Die snawel is geel en die pote is swart.

Habitat en gewoontes

Die voël vang vis aflandig en broei op aflandige eilande of nader aan die kus. Dit is 'n groepsvoël en word aangetref in groot swerms. Hulle jag vis naby die wateroppervlak en slaap op strande.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. BirdLife International (2009). "Sterna bergii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 6 Oktober 2010.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Geelbeksterretjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Geelbeksterretjie of Geelbekseeswael (Sterna bergii) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan dit bekend as die Swift tern.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF