dcsimg

Brilsterretjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Brilsterretjie (Onychoprion anaethetus) - ook bekend as die brilseeswael - is 'n voël, nie-broeiend en 'n besoeker aan die kus van Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle is meestal pelagies maar slaap soms ook op land. Die voël is 30 – 32 cm lank, 110 - 170 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Bridled tern.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Onychoprion anaethetus

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Brilsterretjie: Brief Summary ( Afrikaans )