dcsimg

Bontrugwewer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bontrugwewer (Ploceus cucullatus) is 'n algemene standvoël in landerye, savanne en tuine en kom dikwels in groot swerms voor. Hulle broei koloniaal in bome, palms en plate riete in taamlik slordige neste met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 16 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as die Village Weaver.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus cucullatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bontrugwewer: Brief Summary ( Afrikaans )