dcsimg

Kleinpikkewyn ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinpikkewyn (Eudyptula minor) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 0.8 - 1.6 kg. Die pikkewyn is klein en lyk soos 'n pas-uit-die-nes-Brilpikkewyn. In Engels staan die voël bekend as Little penguin. Dit is sleg eenkeer aangeteken in Suid-Afrika.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Eudyptula minor

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Eudyptula minor". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinpikkewyn: Brief Summary ( Afrikaans )