Die Spoorvlerkkiewiet (Vanellus spinosus) is 'n skaars voël en swerwer. Die voël is 5 keer opgeteken in Noord-Namibië, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Gewoonlik kom die voël voor in groot riviere en vloedvlaktes verder noord in Afrika. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 135 - 175 gram met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as Spur-winged Lapwing.