Die Manta's (Mobulidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is slegs twee genera met elf spesies wat hoort tot dié familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie is groot tot reusagtig groot met die vlerke wat 6.7 m wyd is. Die familie is vivipaar.
Die genera en gepaardgaande spesies wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom: