dcsimg
Image of Jack in the bush
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Composite Family »

Jack In The Bush

Chromolaena odorata (L.) R. King & H. Rob.

Paraffienbos ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die paraffienbos (Chromolaena odorata) is 'n indringerplant en digte, ruigtevormende struik. Dit kom voor in KwaZulu-Natal en is inheems aan Sentraal-Amerika suidwaarts tot in Argentinië.

Voorkoms

Die struik kan tot 4m hoog word en groei in savanne, waterlope, langs paaie en woudrande. Die struik het teenoorstaande, spreidende takke. Die blare is enkelvoudig en liggroen, ovaal tot driehoekvormig en ruik na paraffien of terpentyn wanneer dit fyngedruk word. Die struik kan immergroen wees maar die loof verloor sy kleur tydens die droeë wintermaande. Die blommetjies is silindries en is wit of ligblou. Die saadjies is fyn en word deur die wind versprei. Hulle kom in stekelrige trosse voor.

 src=
Blomme
 src=
Sade

Bronne

Sien ook

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Paraffienbos: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die paraffienbos (Chromolaena odorata) is 'n indringerplant en digte, ruigtevormende struik. Dit kom voor in KwaZulu-Natal en is inheems aan Sentraal-Amerika suidwaarts tot in Argentinië.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF