dcsimg
Image of Cymbula miniata (Born 1778)
Creatures » » Animal » » Molluscs » Snails » » Limpets »

Cymbula miniata (Born 1778)

Kaneelklipmossel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaneelklipmossel (Cymbula miniata) is 'n klipmossel wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika en word tot 8 cm lank. Die skulp het 'n aantal strale wat van die middelpunt uitsprei. Die strale het 'n pienkerige kleur. Die diertjie leef in die tussengetysone.

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaneelklipmossel: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaneelklipmossel (Cymbula miniata) is 'n klipmossel wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika en word tot 8 cm lank. Die skulp het 'n aantal strale wat van die middelpunt uitsprei. Die strale het 'n pienkerige kleur. Die diertjie leef in die tussengetysone.

 src=

Skulp se onderkant

 src=

Skulp se bokant

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF