dcsimg
Image of Flame thorn
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Legumes »

Flame Thorn

Senegalia ataxacantha (DC.) Kyal. & Boatwr.

Vlamdoring ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vlamdoring (Acacia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap. Die kom wydverspreid in Afrika voor van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.[2]

Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit.

Galery

Sien ook

Bronne

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 254. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. PlatZAfrika.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vlamdoring: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vlamdoring (Acacia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap. Die kom wydverspreid in Afrika voor van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.

Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF