dcsimg

Protea nubigena ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Wolkesuikerbos (Protea nubigena) is 'n baie skaars proteaspesie wat endemies aan Suid-Afrika is en kom voor in KwaZulu-Natal.[1][2][3] Dit kan net gevind word in die Drakensberge naby Policemans Helmet Ridge, oppad na The Witches, in die rigting van Tugela kloof op 'n hoogte van ongeveer 2300m.[4]

Op die SANBI-rooilys is dit as 'Kritiek bedreig' (CR) gelys.[5]

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Protea nubigena: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Wolkesuikerbos (Protea nubigena) is 'n baie skaars proteaspesie wat endemies aan Suid-Afrika is en kom voor in KwaZulu-Natal. Dit kan net gevind word in die Drakensberge naby Policemans Helmet Ridge, oppad na The Witches, in die rigting van Tugela kloof op 'n hoogte van ongeveer 2300m.

Op die SANBI-rooilys is dit as 'Kritiek bedreig' (CR) gelys.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF