dcsimg

Bonsaiplakkie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bonsaiplakkie (Crassula sarcocaulis) is 'n klein vetplant, ongeveer 250 mm tot 400 mm hoog, en dra trosse klein wit tot pienk blomme aan die punte van die takke in die laat somer tot herfs. Die blomme ruik na heuning of swartbessie konfyt. Dit is inheems aan die oostelike dele van Suid-Afrika en buurlande.[1] Dele van die plant word as tradisionele medisyne gebruik.[2]

Subspesies

Crassula sarcocaulis het twee erkende subspesies:

  • Crassula sarcocaulis subsp. sarcocaulis
  • Crassula sarcocaulis subsp. rupicola[1]

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bonsaiplakkie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bonsaiplakkie (Crassula sarcocaulis) is 'n klein vetplant, ongeveer 250 mm tot 400 mm hoog, en dra trosse klein wit tot pienk blomme aan die punte van die takke in die laat somer tot herfs. Die blomme ruik na heuning of swartbessie konfyt. Dit is inheems aan die oostelike dele van Suid-Afrika en buurlande. Dele van die plant word as tradisionele medisyne gebruik.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF