dcsimg
Image of blue-tulip
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Iris Family »

Blue Tulip

Moraea polystachya (Thunb.) Ker Gawl.

Kaapse bloutulp ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

De Kaapse bloutulp[1] (Moraea polystachya) is 'n geofiet wat inheems is aan Suid-Afrika en Namibië. Dit kom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' gelys.[2]

Dit is 'n meerjarige plant met 'n knol wat drie tot ses lang, bandvormige blare het wat ongeveer 6 – 12 mm wyd is. Die deursnee is 'n bietjie U-vormig en hulle is spiraalvormig gedraai. Soos by ander Moraea-spesies het die blomme drie groot buitenste blomblare, wat 6 cm lank kan wees, en die ander blombare is klein en onopvallend. Die blomme is gewoonlik blou van kleur, maar dit kan ook violet of wit wees.

Die plant is giftig vir vee. In die noorde van die Noord-Kaap kom ook M. venenata voor, wat baie soos die Kaapse bloutulp lyk, maar die blare is breër (10 -30 mm). [3]

Fotogalery

Verwysings

  1. ook: ghasgharo, kraai-uintjie; dit word ook net bloutulp genoem, maar hierdie naam word ook aan M. elliotii, M. polyanthos en M. stricta gegee.
  2. SANBI-rooilys.
  3. PlantZAfrica.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse bloutulp: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

De Kaapse bloutulp (Moraea polystachya) is 'n geofiet wat inheems is aan Suid-Afrika en Namibië. Dit kom in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' gelys.

Dit is 'n meerjarige plant met 'n knol wat drie tot ses lang, bandvormige blare het wat ongeveer 6 – 12 mm wyd is. Die deursnee is 'n bietjie U-vormig en hulle is spiraalvormig gedraai. Soos by ander Moraea-spesies het die blomme drie groot buitenste blomblare, wat 6 cm lank kan wees, en die ander blombare is klein en onopvallend. Die blomme is gewoonlik blou van kleur, maar dit kan ook violet of wit wees.

Die plant is giftig vir vee. In die noorde van die Noord-Kaap kom ook M. venenata voor, wat baie soos die Kaapse bloutulp lyk, maar die blare is breër (10 -30 mm).

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Moraea polystachya

provided by wikipedia EN

Moraea polystachya is a species of plant in the family Iridaceae native to southern Africa.[1]

Description

Moraea polystachya is a herbaceous perennial geophyte growing to about 80mm high.[2] Leaves are green, linear, long and narrow, resembling a grass blade. Flowers in clusters at the tip of branches. The flowers are blue to lilac and have a typical Iris appearance. It flowers mainly March to May (in the southern hemisphere).[3] The plant is found in Namibia, Western Cape, Eastern Cape and North West Province of South Africa.[4] The plant is listed as Least Concern in the SANBI redlist.[5]

References

  1. ^ "Plants of Southern Africa". Plants of Southern Africa. SANBI.
  2. ^ "African Plant Database". African Plant Database.
  3. ^ Manning, John (2001). South African Wildflower Guide 11: Eastern Cape (1 ed.). Botanical Society of South Africa. p. 82. ISBN 9781874999232.
  4. ^ "African Plant Database". African Plant Database.
  5. ^ "Threatened Species Program". Redlist South African Plants. SANBI.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia EN

Moraea polystachya: Brief Summary

provided by wikipedia EN

Moraea polystachya is a species of plant in the family Iridaceae native to southern Africa.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia authors and editors
original
visit source
partner site
wikipedia EN

Moraea polystachya ( Vietnamese )

provided by wikipedia VI

Moraea polystachya là một loài thực vật có hoa trong họ Diên vĩ. Loài này được (Thunb.) Ker Gawl. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1804.[1]

Chú thích

  1. ^ The Plant List (2010). Moraea polystachya. Truy cập ngày 25 tháng 6 năm 2013.

Liên kết ngoài


Bài viết liên quan đến phân họ diên vĩ Iridoideae này vẫn còn sơ khai. Bạn có thể giúp Wikipedia bằng cách mở rộng nội dung để bài được hoàn chỉnh hơn.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visit source
partner site
wikipedia VI

Moraea polystachya: Brief Summary ( Vietnamese )

provided by wikipedia VI

Moraea polystachya là một loài thực vật có hoa trong họ Diên vĩ. Loài này được (Thunb.) Ker Gawl. miêu tả khoa học đầu tiên năm 1804.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia tác giả và biên tập viên
original
visit source
partner site
wikipedia VI