Die Papierbasvalsdoring (Albizia tanganyicensis) is 'n boom wat in Limpopo aangetref word. Die bas is glad met 'n dun, rooi papieragtige buitebas wat mettertyd afskilder en 'n opaalagtige binnebas onthul.

Bas Loof Peul