Die Radiataden (Pinus radiata) is 'n indringerplant wat na Suid-Afrika gebring is vir die pulp bedryf. Dit dring ook nou fynbos, graslande en skoongemaakte plantasies binne. Die boom is inheems aan Kalifornië en Meksiko.