dcsimg

Bruinbeer ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bruinbeer (Ursus arctos) is 'n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasië voor. Hulle kan 130 tot 700 kg (300-1500 pond) weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.

Subspesies

  • Bruinbeer, Ursus arctos
    • U. a. arctos
    • U. a. alascensis
    • Oos-Siberiese bruinbeer, U. a. collaris
    • Kamtsjatka-bruinbeer, U. a. beringianus
    • U. a. crowtheri
    • U. a. dalli
    • U. a. gobiensis
    • Grysbeer (of grizzlybeer), U. a. horribilis
    • U. a. isabellinus
    • U. a. lasiotus
    • Kodiakbeer, U. a. middendorffi
    • U. a. nelsoni
    • U. a. piscator
    • U. a. pruinosus
    • U. a. sitkensis
    • U. a. syriacus (Siberiese bruinbeer)

Fotogalery

Verwysings

  1. McLellan, B. N., Servheen, C. & Huber, D. (2008). "Ursus arctos". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 2013-10-05.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bruinbeer: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die bruinbeer (Ursus arctos) is 'n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasië voor. Hulle kan 130 tot 700 kg (300-1500 pond) weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF