Thymelaeaceae is die gonna-familie wat hoort tot die orde Malvales. Die meeste genera het 'n baie taai, veselagtige bas wat gewoonlik al langs die stam afstroop as mens 'n takkie wil afbreek. Hierdie bas kan verwerk word tot bastou en word op groot skaal hiervoor gebruik.
Van die Suid-Afrikaanse spesies is: