dcsimg

Grysneushoringvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die grysneushoringvoël (Tockus nasutus, onlangs herklassifiseer tot Lophoceros nasutus) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë breëblaarboomveld. Hulle kom dikwels in swerms voor buite die broeiseisoen. Die voël is 44–50 cm lank en weeg 130–220 g. In Engels staan die voël bekend as die African grey hornbill.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grysneushoringvoël: Brief Summary ( Afrikaans )