dcsimg

Olyflyster ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Olyflyster (Turdus olivaceus) is 'n algemene standvoël en hoogtetrekvoël in immergroen woud. In die Suid- en Wes-Kaap brei die voël sy habitat uit na parke, tuine en plantasies. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 55 - 78 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive thrush.

 src=
'n Olyflyster in Plettenbergbaai, Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Turdus olivaceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Olyflyster: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Olyflyster (Turdus olivaceus) is 'n algemene standvoël en hoogtetrekvoël in immergroen woud. In die Suid- en Wes-Kaap brei die voël sy habitat uit na parke, tuine en plantasies. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 55 - 78 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive thrush.

 src= 'n Olyflyster in Plettenbergbaai, Suid-Afrika.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF