dcsimg

Spoorvlerkkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Spoorvlerkkiewiet (Vanellus spinosus) is 'n skaars voël en swerwer. Die voël is 5 keer opgeteken in Noord-Namibië, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Gewoonlik kom die voël voor in groot riviere en vloedvlaktes verder noord in Afrika. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 135 - 175 gram met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as Spur-winged Lapwing.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vanellus spinosus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Spoorvlerkkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )