dcsimg

Leerskilpad ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom. In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.

 src=
Grootte in vergelyking met 'n mens.
 src=
'n Kleintjie
 src=
'n Leerskilpad met eiers op 'n strand in Frans-Guyana.

Bron

  1. Wallace, B.P., Tiwari, M. & Girondot, M. (2013). "Dermochelys coriacea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 27 November 2013.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Leerskilpad: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom. In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.

 src= Grootte in vergelyking met 'n mens.  src= 'n Kleintjie  src= 'n Leerskilpad met eiers op 'n strand in Frans-Guyana.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF