dcsimg
Image of Greenland Cod
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Cods »

Greenland Cod

Gadus macrocephalus Tilesius 1810

Groenlandkabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Groenlandkabeljou (Gadus ogac), een van drie soorte kabeljou, kom voor van Port Barrow, Alaska tot by Wes-Groenland; suid langs die Kanadese kus tot by die Miramichi, Golf van Sint-Laurens en Kaap Breton-eiland met 'n afgesonderde bevolking in die Witsee. Groenlandkabeljou leef gewoonlik naby die kus in water minder as 200 m diep en word selde in die diep see ver van die kus aangetref. Visse van 5 tot 6 jaar bereik lengtes van omtrent 50 cm. Groenlandkabeljou word selde ouer as 9 jaar oud en word nie sommer langer as 60 cm nie.

 src=
Vangste van 1970 tot 2010.

Sien ook

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Groenlandkabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Groenlandkabeljou (Gadus ogac), een van drie soorte kabeljou, kom voor van Port Barrow, Alaska tot by Wes-Groenland; suid langs die Kanadese kus tot by die Miramichi, Golf van Sint-Laurens en Kaap Breton-eiland met 'n afgesonderde bevolking in die Witsee. Groenlandkabeljou leef gewoonlik naby die kus in water minder as 200 m diep en word selde in die diep see ver van die kus aangetref. Visse van 5 tot 6 jaar bereik lengtes van omtrent 50 cm. Groenlandkabeljou word selde ouer as 9 jaar oud en word nie sommer langer as 60 cm nie.

 src= Vangste van 1970 tot 2010.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pasifiese kabeljou ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Pasifiese kabeljou (Gadus macrocephalus), wat ook as "Ware Kabeljou" bekendstaan, word noord van Oregon langs die hele weskus van Kanada in die Stille Oseaan aangetref. Dit is soortgelyk aan Atlantiese kabeljou en is bruin tot grys op die rug, ligter op die sye met 'n grys tot wit buik en het die tipiese kenvoeldraad van ander kabeljoue. Die Pasifiese kabeljou is tipies 60 cm lank en weeg tussen 2,5 en 3,6 kg.

 src=
Vangste van 1950 tot 2010.

Sien ook

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Pasifiese kabeljou: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Pasifiese kabeljou (Gadus macrocephalus), wat ook as "Ware Kabeljou" bekendstaan, word noord van Oregon langs die hele weskus van Kanada in die Stille Oseaan aangetref. Dit is soortgelyk aan Atlantiese kabeljou en is bruin tot grys op die rug, ligter op die sye met 'n grys tot wit buik en het die tipiese kenvoeldraad van ander kabeljoue. Die Pasifiese kabeljou is tipies 60 cm lank en weeg tussen 2,5 en 3,6 kg.

 src= Vangste van 1950 tot 2010.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF