dcsimg

Visarend ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die visarend (Haliaeetus vocifer) is 'n groot roofvoël met 'n wit kop en bors met 'n bruin pens en hoofvlerke. Hierdie arend het swart en bruin ondervlerke en 'n wit stert. Dit is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die African Fish Eagle.

Identifikasie

Behalwe vir die kenmerkende roep, is die volwasse visarend bekend vir sy uitkenbare kleure soos hierbo genoem. Volwasse voëls word 63–73 cm hoog. Die wyfie word effens groter as die mannetjie.

Habitat

Groot riviere, damme en mere en ook aan kusgebiede.

Verspreiding

Die visarend is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.

Roep

'n Kenmerkende lang "kyeow-kou-kou" roep.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Visarend: Brief Summary ( Afrikaans )