Oleaceae is die olyfboom-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die bekendste spesie van die familie is die olyfboom Olea europaes, subspesie Eurooaea en is veral bekend vir sy vrugte en olie wat daaruit verkry word. Ander bekende spesies is die ligosters (genus: Ligustrum), die Europese es (Fraxinus excelsior) en die jasmyn (genus: Jaminum). Wêreldwyd hoort daar 600 spesies tot die familie waarvan 15 plaaslik voorkom en daarvan is 10 bome.
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
|work=
(help) Oleaceae is die olyfboom-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die bekendste spesie van die familie is die olyfboom Olea europaes, subspesie Eurooaea en is veral bekend vir sy vrugte en olie wat daaruit verkry word. Ander bekende spesies is die ligosters (genus: Ligustrum), die Europese es (Fraxinus excelsior) en die jasmyn (genus: Jaminum). Wêreldwyd hoort daar 600 spesies tot die familie waarvan 15 plaaslik voorkom en daarvan is 10 bome.