Die Rooibekpylstert (Phaethon aethereus) is 'n voël en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 60 – 65 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 650 - 700 g met 'n vlerkspan van 100 - 108 sentimeter. Daar broei slegs 1 200 pare hoofsaaklik op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as Red-billed tropicbird.