Die Arktiese roofmeeu (Stercorarius parasiticus) is 'n somertrekvoël wat om die Suid-Afrikaanse kus voorkom en trek na Namibiese kuswater in die winter. In Engels staan die voël bekend as die Artic skua.
Die voël het 'n vlerkspan van 1.1 - 1.2 m, is 46 cm groot en weeg 380 - 500 gram.