dcsimg

Kolstert-muskietvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kolstert-muskietvis (Phalloceros caudimaculatus) is 'n varswater vis wat inheems is aan 'n streek in die suide van Brasilië tot by Paraguay. In Suider-Afrika kom dit voor in die Ruorivier in Malawi.

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Muskietvis met 'n lang gonopodium wat 'n haak op die punt het. Die vis is deurskynend olyf bruin met 'n bruin kol waar die kieue deksel begin. Daar is ook 'n glinsterende blou skynsel op die onderste gedeelte van die kieue deksel. Party visse het verspreide swart kolle op die lyf. Die mannetjie word 35 mm en die wyfie 60 mm lank.

Habitat

Die vis vreet klein water insekte en ongewerweldes maar is minder aggressief as die muskietvis. Tot 50 kleintjies word op 'n slag gebore; die vis is ovivivipaar.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kolstert-muskietvis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kolstert-muskietvis (Phalloceros caudimaculatus) is 'n varswater vis wat inheems is aan 'n streek in die suide van Brasilië tot by Paraguay. In Suider-Afrika kom dit voor in die Ruorivier in Malawi.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF