dcsimg
Image of rubble octopus
Creatures » » Animal » » Molluscs » Cephalopods » » Octopodidae »

Common Octopus

Octopus vulgaris Cuvier 1797

Gewone seekat ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone seekat (Octopus vulgaris) is 'n seekat wat dwarsoor die wêreld, en ook langs die hele kus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die seekat bekend as die Common octopus.

Identifikasie

Die seekat word tot 300 mm lank. Die lyf is sag, rond en bevat geen bene of dop nie. Die dier het agt arms elk met twee rye suiers op. Die mannetjie se derde arm is klein en lepelvormig en word gebruik om sperm na die wyfie oor te dra. Die seekat leef in vlak poele, koraal- en rotsriwwe in water tot 200 m diep is. Hulle vreet krappe, krewe en vis.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gewone seekat: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gewone seekat (Octopus vulgaris) is 'n seekat wat dwarsoor die wêreld, en ook langs die hele kus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die seekat bekend as die Common octopus.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF