dcsimg

Boomslang ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die boomslang (Dispholidus typus) is 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara. Dit is die enigste spesie in sy genus. Die naam in ander tale is baie na verwant aan die Afrikaanse naam.

Beskrywing

Boomslange is anders as ander slange in die sin dat hulle seksueel dimorfies is; wyfies behou die bruin-grys kleur van onvolwasse boomslange, maar mannetjies word 'n helder groen. Volwasse boomslange word omtrent 1,5 m lank. Hulle het 'n kort, stomp neus en groot oë.

Gif

Die boomslang se gif is uiters giftig en kan tot dood lei. Dit is 'n hemotoksien. Dit beteken dat die gif die hemoglobien in die rooibloedliggaampies aanval en vernietig, en só die bloed in die slagoffer vernietig.

Sien ook

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Boomslang: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die boomslang (Dispholidus typus) is 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara. Dit is die enigste spesie in sy genus. Die naam in ander tale is baie na verwant aan die Afrikaanse naam.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF