dcsimg

Noordelike bromvoël ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Noordelike bromvoël (Bucorvus abyssinicus) is 'n voël wat in die genus van bromvoëls (Bucorvus) en die familie Bucorvidae behoort. Hulle is groot swart voëls wat hoofsaaklik op die grond lewe. Die spesie kom in verskeie Afrika-lande suid van die Sahara-woestyn, maar noord van die ewenaar voor.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Bucorvus abyssinicus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Noordelike bromvoël: Brief Summary ( Afrikaans )