Die onewehoewiges (Perissodactyla) is 'n orde van diere in die klas van soogdiere (Mammalia). Hulle het hul naam te danke aan hul onewe aantal tone. 'n Perd het byvoorbeeld slegs een toon, terwyl 'n renoster drie tone per poot het. Die tapir het vier tone aan die voorpote, maar net drie aan die agterpote. Die middelste toon is tot 'n hoef ontwikkel. Die tone aan die sykante is rudimentêr aanwesig (dus, onderontwikkeld).
Hierdie diere is almal middelgroot planteters. Hulle het relatief eenvoudige mae en verteer platmateriaal 'n in die dermstelsel, eerder as een of meer maagkamers.
In teenstelling tot ewehoewiges, kry die onewehoewiges nie bek-en-klouseer nie.
Die onewehoewiges bestaan uit drie lewende en 'n aantal uitgestorwe families:
Hooker en Dashzeveg gee 'n (gedeeltelike) kladogram: [3]
Phenacodontidae
Isectolophidae
Lophiodontidae