dcsimg

Chinese ietermagog ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

 src=
Manis pentadactyla

Van die orde Pholidota het slegs die geslag Manis (met sewe soorte) oorgebly. Die Suid-Afrikaanse ietermagog (M. temmincki) is 'n terrestriële nagdier wat van miere en termiete leef. Die ietermagog lewe in bome en klim nie net met sy pote nie, want die stert is omvorm tot 'n grypstert sodat hy daarmee aan takke kan vasklou.

Bronnelys

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Chinese ietermagog: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
 src= Manis pentadactyla