dcsimg

Bontstrandloper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Bontstrandloper (Calidris alpina) is 'n voël en seldsame swerwer aan Suider-Afrika. Die voël steek selde die ewenaar oor en is slegs twee keer aangeteken in Suid-Afrika. Die voël is 15 – 22 cm lank, 40 - 70 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Dunlin.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Calidris alpina

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Calidris alpina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Bontstrandloper: Brief Summary ( Afrikaans )