dcsimg

Roetsterretjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Roetsterretjie (Onychoprion fuscatus, vroeër Sterna fuscata[1]) is 'n algemene voël. Dis 'n nie-broeiende somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek en noord KwaZulu-Natal uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle woon meestal ver van vastelande en broei op eilande in die ewenaargordel. Die voël is 40 tot 44 cm lank, weeg 160 tot 220 g met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sooty Tern.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Onychoprion fuscata

Bron

Verwysings

  1. Bridge et al. (2005)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Roetsterretjie: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Roetsterretjie (Onychoprion fuscatus, vroeër Sterna fuscata) is 'n algemene voël. Dis 'n nie-broeiende somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek en noord KwaZulu-Natal uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle woon meestal ver van vastelande en broei op eilande in die ewenaargordel. Die voël is 40 tot 44 cm lank, weeg 160 tot 220 g met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sooty Tern.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF