Die Swartstertwalvisvoël (Pachyptila turtur) is 'n walvisvoël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 110 - 170 g met 'n vlerkspan van 50 - 60 sentimeter. Daar broei 2 miljoen pare in die somer op subantarktiese eilande, Tasmanië en om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Fairy prion.