dcsimg

Kaapse kwarteltjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kaapse kwarteltjie (Turnix hottentottus) is 'n endemiese, standvoël wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die voëltjie is 14–15 cm lank en weeg 40-60 gram en staan in Engels as Hottentottus Buttonquail bekend.

Die voëltjie leef in fynbos en strandveld op plekke wat oorheers word deur Restio-riete.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kaapse kwarteltjie: Brief Summary ( Afrikaans )